76. Staan – stabiel en triomfantelik.

Ons word daagliks met soveel inligting en vermaak gebombardeer. Ons het meer bronne daarvoor as ooit in die geskiedenis. Ons weet soveel van al die boosheid, geweld en verskriklikheid oor die hele wêreld en minder van die goedheid en genade wat subtiel en onopsigtelik ons aandag ontglip. Die wêreld is beskikbaar aan ons vingerpunte, maar … More 76. Staan – stabiel en triomfantelik.

72. Die veilige feestafel.

Oor die wêreld is daar verskeie gesogte toekennings wat aan mense gegee word vir uitnemendheid in akademie, kuns en wetenskap. Jaarliks word daar gegons oor meerdere bekroningsgeleenthede in die filmwêreld. Prestasie word publiek en feestelik gevier – die een geleentheid meer eksoties en luisterryk as die ander, vol verwagting en noodwendig vol teleurstelling. Vir elke … More 72. Die veilige feestafel.

70. Dis ‘n geskenk…skeur oop en gebruik.

The value of knowledge, that is, true spiritual knowledge, in the life of faith, can hardly be exaggerated. The divine is always first known by believing. As we continue believing, we shall be prepared to know and to see. Andrew Murray: The Spirit of Christ Bodemklipvriend – kan jy stilstaan vir ‘n oomblik? Ek weet, … More 70. Dis ‘n geskenk…skeur oop en gebruik.