376. Die Here van die leërskare
Ons het so dikwels al die aantyging gehoor dat die Ou Testament vol moord en doodslag is. Dit is inderdaad ‘n geskiedenis van oorlog, voorbereidings vir oorlog, versterkte stede en konings wat die vyande van die volk Israel moet hanteer, soms suksesvol en soms met katastrofiese gevolge. Die sukses, al dan nie, in enige oorlog soos beskryf … More 376. Die Here van die leërskare