Kersfeesklip 2015

Liewe Bodemklipvriende, Dit is weer daardie tyd van die jaar wat niemand kan ignoreer nie. Dis alles goed en wel as jy jou in omstandighede bevind wat vir jou ideaal is. Die kernboodskap van Kersfees is uitkoms in omstandighede wat hartseer en pynlik is. God is groot en doen magtige dade. Hy sal dit vir … More Kersfeesklip 2015

79. Die Fees begin…kyk diep en dankbaar.

Die aankondigings het reeds begin. Die liggies is op. Die versierings is lankal uitgedink. Die klein- en groothandel van die wêreld maak gereed om te oes. Kopseer oor geskenke en reisplanne vir die Kerstyd is pynlik en werklik. Die geldlaaie raas harder as die musiek in die winkelsentrums. Ek het nie eintlik raad vir die … More 79. Die Fees begin…kyk diep en dankbaar.