91. Geen verwarring – luister en leef!
[Openbaring 1] In die dramatiese eerste skeppingswoorde het orde uit chaos voortgekom, nie verwarring en vernietiging nie. Vandag, as mens om jou kyk, is die deurmekaarspul so geweldig dat dit lyk asof ‘n verrukte afkopruiter planloos bloed vergiet en te midde van paniek en verdwasing, die ontreddering van die mensdom uitbuit. Regerings sukkel om orde … More 91. Geen verwarring – luister en leef!