105. ‘n Baba en ‘n draak… regtig?

[Openbaring 12] Ons leef in die dae van fantasie stories. Ek kry die indruk dat die filmmakers hulleself meer geniet as hulle gehoor wat in towerwêrelde van misterie en verbeelding weggevoer word. Die gesprekke rondom die nuutste snaaksighede van outeurs en regisseurs klink soos ‘n vreemde taal van die toekoms. Openbaring is ‘n opvolging van … More 105. ‘n Baba en ‘n draak… regtig?

104. Meters, meetstokke en mylpale.

[Openbaring 11] Berekeninge en beraminge is die kwasstrepe van die wetenskap om ons wêreld in ‘n verstaanbare beeld te illustreer. Ek staan in verstomming oor die fisici, die astromome, die geoloë, argeoloë en soveel ander dissiplines was tel, benaam en verduidelik wat ons wonderlike aarde behels. Ons wetenskappe word uitgedruk in die resultate van die … More 104. Meters, meetstokke en mylpale.

101. Skielike stilte – die oomblik van gebed.

[Openbaring 8] Net vir ‘n oomblik, kom ons dink aan die klank in die hemel. Klank en kleur begelei die visioen in elke beskrywing. Johannes beskryf die stem van God soos baie water, die engele met trompette, die nuwe lied, aanbidding van ‘n ontelbare menigte, die stemme van die martelare en die natuur wat aktief … More 101. Skielike stilte – die oomblik van gebed.

100. Nog wind, nog storms… baie engele.

[Openbaring 7] Die toneel is dramaties en donker in die sewende hoofstuk. ‘n Oppervlakkige benadering sou verwarrend kon wees. Winde en engele, syfers en menigtes, seëls en merke, donderende stemme en aanbiddingsliedere alles saam beskryf kosmiese geskeidenis in ‘n paar woorde. Lees aan, moenie opgee nie. Kyk dieper en verstaan die metafore en simbole sodat … More 100. Nog wind, nog storms… baie engele.