37. Die Fees van die dood – hoe dan nou?
In hierdie laaste week voor Paas is dit altyd goed om ‘n tree terug te staan en die gebeure van daardie donker Vrydag so lank gelede met ‘n objektiewe menslike oog te beskou. Tot op daardie stadium is die geskiedenis ‘n storie van oorheersing deur een of ander antieke beskawing, wat sy politiese en kulturele … More 37. Die Fees van die dood – hoe dan nou?