98. In die boekrol is alles opgeskryf.
[Openbaring 5] Die wêreld het meer kits-inligting beskikbaar vandag as enige tyd in die geskiedenis. Google is ‘n werkwoord, letterlik die woord wat werk en hy werk hard. “Google dit”, sê mens as die flieknaam jou ontglip, as jy sinonieme nodig het, as jy die naam van die derde Britse koning na Cromwell soek. Wat … More 98. In die boekrol is alles opgeskryf.