Slaan oor na inhoud

Bodemklippe

Docendo discimus

  • Tuiste
  • Kontak
  • Wie?
  • Die Koers van ‘n Lewe
  • ‘n Lied in die Nag
  • Bronne

Kategorie: Uncategorized

185. Die verhoor van Jesus – Pilatus en Herodus.

November 6, 2018

[John 18:28-40 en 19:1-16 – Deel 2] Pilatus was altyd ‘n tragiese figuur in die gebeure rondom die dood van Jesus. Ek moet seker nie simpatie vir hom hênie, want hy was ‘n wrede en harde man met geen respek vir lewe nie. Tog kan mens hom beter verstaan in die lig van die magtige, … More 185. Die verhoor van Jesus – Pilatus en Herodus.

Lewer kommentaar 185. Die verhoor van Jesus – Pilatus en Herodus.

184. Die verhoor van Jesus.

November 1, 2018

[Johannes 18:28-40 en 19:1-16]  Deel 1. Soveel boeke is al oor daardie nag geskryf. Die Evangelies en geskrifte buite die Bybel is deurgesoek na feite om die gebeure rondom die aanloop tot die teregstelling van Jesus toe te lig. Daar is geen twyfel oor die historiese Jesus en die impak van Sy lewe en dood … More 184. Die verhoor van Jesus.

1 Kommentaar 184. Die verhoor van Jesus.

183. ‘n Eensame man, ‘n donker nag.

Oktober 24, 2018

[Johannes 18] Alles wat in die donker plaasvind is anders. Daglig verander die atmosfeer, die aard en die aktiwiteite van mense. Daar is spesifieke dinge wat in die dag gedoen word. Mense werk en eet saam, maar dis anders as wat mens in die aand vir ‘n ete bymekaar kom. Die aand het ‘n luukse, … More 183. ‘n Eensame man, ‘n donker nag.

Lewer kommentaar 183. ‘n Eensame man, ‘n donker nag.

182. Mans in die nag.

Oktober 20, 2018

[Johannes 18] Ons het gekom by die begin van die einde van die invloedrykste lewe in die ganse geskiedenis. Dit was die begin van die ondenkbare; ‘n kruisdood wat die mens van daardie tyd en daarna radikaal beïnvloed. Aan die einde van die laaste maaltyd saam, het Jesus en sy dissipels die bovertrek verlaat en … More 182. Mans in die nag.

Lewer kommentaar 182. Mans in die nag.

181. Woorde van glorie en waarheid.

Oktober 12, 2018

[Johannes 17] Reg aan die begin van die studie van hierdie Evangelie, het ons in verwondering gestaan oor die idee van ‘n woord wat ‘n mens word. Laat my toe om Augustinus se aanhaling te herhaal: In everything I ever knew about the world, everything I read and regarded as worth studying, I had never … More 181. Woorde van glorie en waarheid.

1 Kommentaar 181. Woorde van glorie en waarheid.

180. Die gebed vir alle tye.

Oktober 4, 2018

[Johannes 17] Ons het aan die einde van die lang opsommings van Jesus se gesprekke met Sy dissipels gekom. In hierdie hoofstuk bid Hy vir hulle. Dit is merkwaardig dat Johannes hierdie gebed in soveel detail neerskryf. Dit is duidelik dat Jesus se woorde ‘n groot indruk op hom gemaak het. Die gebed het deel … More 180. Die gebed vir alle tye.

1 Kommentaar 180. Die gebed vir alle tye.

179. ‘n Gesprek oor die toekoms.

September 28, 2018

[Johannes 16] Enigiemand wat Bodemklippe lees weet dat ek gefasineerd is met tyd.  Die verlede, hede en toekoms word met groot moeite in taal uitgedruk – dink maar net oor Engels. Afrikaans is uniek in sy eenvoud om met hulpwerkwoorde ingewikkelde tydsaanduidings uit te druk. Ons het woorde nodig om ons storie van die verlede … More 179. ‘n Gesprek oor die toekoms.

Lewer kommentaar 179. ‘n Gesprek oor die toekoms.

178. Openbaring van waarheid.

September 20, 2018

[Johannes 16] Ek is seker dit het al met jou ook gebeur. Iemand sal sê, moenie bekommer nie, dis beter so. Jy sal diep sluk en sug in die ongeduld van onbegrip oor hoekom op aarde hierdie beter kan wees. Dit gebeur dalk meer met kinders wat aan onverstaanbare volwasse besluite onderwerp word, soms sonder … More 178. Openbaring van waarheid.

Lewer kommentaar 178. Openbaring van waarheid.

177. Raak ontslae van die goeters!

Augustus 31, 2018

[Johannes 15] Nader aan God, dieper in die liefde, meer van die ware lewe, is die pad van Koninkrykskinders. Soveel meer van die ondenkbare misterie in Christus om op Sy manier lief te hêen te lewe, is hemel op aarde. Dit is soos die woorde van die ou lied: the joy unspeakable and full of … More 177. Raak ontslae van die goeters!

Lewer kommentaar 177. Raak ontslae van die goeters!

176. Sing vir die wingerd.

Augustus 28, 2018

[Johannes 15] Jesus gebruik die beelde en simbole uit die tradisie van die Jode om Sy beginsels te verduidelik. Baie van Sy stories vind hulle oorsprong in die landbou en seisoene van die landboujaar omdat die mense se lewens daardeur bepaal is. Die seisoene van saai en oes lêaan die kern van die Koninkrykswette, die … More 176. Sing vir die wingerd.

Lewer kommentaar 176. Sing vir die wingerd.

Artikels navigasie

Ouer artikels
Nuuter artikels

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Follow Bodemklippe on WordPress.com

Onlangse Bydraes

  • 375. Kyk in die onsienlike
  • 374. Onderwerping met ‘n houding daarby
  • 373. ‘n Ope brief
  • 372.  Uit die chaos
  • 371. ‘n Plek ja…in die wildernis

Argief

Blog at WordPress.com.
Bodemklippe
Blog at WordPress.com. Ontwerp: Gateway.
  • Subscribe Subscribed
    Bodemklippe
    Join 57 other subscribers

    Have a WordPress.com account? Log in now.

  • Bodemklippe
    View site in Reader
    Manage subscriptionsSluit aanMeld aan
    Report this content
    Collapse this bar
Die kommentaar is aan't laai...