Slaan oor na inhoud

Bodemklippe

Docendo discimus

  • Tuiste
  • Kontak
  • Wie?
  • Die Koers van ‘n Lewe
  • ‘n Lied in die Nag
  • Bronne

Kategorie: Bybelstudie

205. Die krag van die uitnemende belofte

September 8, 2019

Groter, meer, dieper – so stap ons aan deur Filippense.  Ons het gepraat oor die karakter van die Een wat die belofte maak,  die kenmerk van ons besluit om God te ken in die volheid van sy opstanding sodat ons opstaan uit die dood selfs in hierdie lewe en nou kan ons praat oor die krag wat Hy vir … More 205. Die krag van die uitnemende belofte

Lewer kommentaar 205. Die krag van die uitnemende belofte

204. Karakter word ons kenmerk

Augustus 6, 2019

Net soos wat mens moet weet met wie hy te doen het, so moet jy weet waarom ‘n mens hom hoegenaamd met ‘n God bemoei.  Godsdiens as alledaagse is eenvoudig nie vanselfsprekend soos in die ou dae toe kerke die samelewing oorheers en regeer het nie.  Kerkleiers het vir eeue die gemeenskap se karakter bepaal … More 204. Karakter word ons kenmerk

2 Kommentaar 204. Karakter word ons kenmerk

203. Die Bron van die belofte.

Julie 21, 2019

‘n Mens moet darem weet met wie hy te doen het.  Mens kan nie sommer almal vertrou nie.  Die lewe is moeilik genoeg met misdaad en bedrog om elke hoek.  Kan ek dan iets anders in die heelal vertrou om my nie met leë beloftes en onbeantwoorde smekinge te fnuik nie. Die Grieke het geweet … More 203. Die Bron van die belofte.

Lewer kommentaar 203. Die Bron van die belofte.

202. ‘n Versameling van die heel beste

Julie 4, 2019

Welkom by ‘n kort reeks oor die boek Filippense.  Ek hoop ons studie saam is ‘n skattejag want Filippense is ‘n boek van woord-juwele en krag-konsepte wat ons lewe op ‘n diep vlak verander.  Ek sou kon sê dat as mens Filippense kan lééf, dan is dit hemel op aarde. Eerste lesing Die brief aan … More 202. ‘n Versameling van die heel beste

Lewer kommentaar 202. ‘n Versameling van die heel beste

201. Kom ons praat politiek.

Junie 23, 2019

Een van die heel belangrikste uitdagings vandag is insig en openbaringskennis in ons lewe en omstandighede.  Ons kan eenvoudig nie bekostig om een-dimensioneel te leef nie.  Ons bestaan op aarde is ryk aan skoonheid, ryk aan ondervindings, uitdagings en potensiaal, maar ook vol tragedie, hartseer en siekte. Waar is God in al hierdie dinge? As die … More 201. Kom ons praat politiek.

Lewer kommentaar 201. Kom ons praat politiek.

200. Terug by die sluitsteen.

Junie 12, 2019

Soms vlieg die tyd net so dat ek waarlik voel ek hou nie by nie.  Skrif wat vir my uitstaan en ‘n groot impak in my lewe maak, word soos ou bekende vriende waar ek weer en weer kuier.  Die gedeelte in Sagaria 4 is een van hulle – diep in my hart en maklik … More 200. Terug by die sluitsteen.

Lewer kommentaar 200. Terug by die sluitsteen.

199. Praat met die berg!

Junie 3, 2019

Ek het gedink ek weet wat genade is.  Ek het al daaroor geskryf.  Ek kan verwys na ‘n reeksie oor die Sluitsteen in Bodemklippe nommer 43-45. Dit was so ‘n pragtige konsep toe ek dit bestudeer.  Die sluitsteen wat die finale steen in ‘n pragtige ronde boog is, waarop die woord: genade uitgemessel is.  Dit is … More 199. Praat met die berg!

Lewer kommentaar 199. Praat met die berg!

198. Bybelse Wiskunde.

Mei 6, 2019

Wel, Wiskunde was nog nooit my sterk punt nie, maar ek ken darem  die basiese beginsels.  Die lewe vereis Wiskunde, veral rekenkunde soos ons in die outyd optel, aftrek, maal en deel genoem het.  Ek kan meet en pas, naaldwerk doen met mates, bankrekeninge nagaan, uitgawes dophou en pryse onthou sodat ek goeie koopbesluite maak. … More 198. Bybelse Wiskunde.

Lewer kommentaar 198. Bybelse Wiskunde.

197. Die helder Paasbasuin.

April 17, 2019

In hierdie tyd voor die Paasfees is dit noodsaaklik om diepe betekenis in eeu-oue tradisie te vind.  So ‘n jaarlikse gewoonte kan maklik ‘n sinnelose ritueel word met vermufte en betekenislose gebruike, selfs al is dit die viering van die grootste gebeurtenis in die hele geskiedenis van die mensdom.  Dit is ons passie om die … More 197. Die helder Paasbasuin.

Lewer kommentaar 197. Die helder Paasbasuin.

196. Vernietig die vesting.

Maart 23, 2019

Hulle praat van konvensionele wysheid. Ek weet per defnisie beteken dit tradisionele of gebruiklike wysheid.  Tog is die verband waarin dit gebruik word meer gerig op die moderne wysheid, of die wysheid van die dag.  Dit is seker so dat wysheid kan verander soos kennis vermeerder.  Die mediese wetenskap is so ‘n duidelike bewys van wysheid … More 196. Vernietig die vesting.

Lewer kommentaar 196. Vernietig die vesting.

Artikels navigasie

Ouer artikels
Nuuter artikels

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Follow Bodemklippe on WordPress.com

Onlangse Bydraes

  • 375. Kyk in die onsienlike
  • 374. Onderwerping met ‘n houding daarby
  • 373. ‘n Ope brief
  • 372.  Uit die chaos
  • 371. ‘n Plek ja…in die wildernis

Argief

Blog at WordPress.com.
Bodemklippe
Blog at WordPress.com. Ontwerp: Gateway.
  • Subscribe Subscribed
    Bodemklippe
    Join 57 other subscribers

    Have a WordPress.com account? Log in now.

  • Bodemklippe
    View site in Reader
    Manage subscriptionsSluit aanMeld aan
    Report this content
    Collapse this bar
Die kommentaar is aan't laai...