234. Vertrou jy my?

Hier waar ek sit en skryf, probeer ek nagaan of ek al voorheen hierdie titel gebruik het.  Ek het die rekenaar se soek-fasiliteit ingespan en sit nou stom verbaas dat ek dit nie vind nie.  Ek vind baie ander verwysings na vertroue en ek weet ek het al dikwels oor vertroue geskryf, maar ek het dit sowaar … More 234. Vertrou jy my?

70. Dis ‘n geskenk…skeur oop en gebruik.

The value of knowledge, that is, true spiritual knowledge, in the life of faith, can hardly be exaggerated. The divine is always first known by believing. As we continue believing, we shall be prepared to know and to see. Andrew Murray: The Spirit of Christ Bodemklipvriend – kan jy stilstaan vir ‘n oomblik? Ek weet, … More 70. Dis ‘n geskenk…skeur oop en gebruik.