Slaan oor na inhoud

Bodemklippe

Docendo discimus

  • Tuiste
  • Kontak
  • Wie?
  • Die Koers van ‘n Lewe
  • ‘n Lied in die Nag
  • Bronne

Etiket: gebed

130. Hemelwoorde wat die aarde verander.

Junie 5, 2017

Ons is deurgaans in die proses om God te soek, terwyl ons weet Hy is wonderbaar, daar is niemand soos Hy nie en dat Hy ons liefhet met ‘n ewige liefde volgens Sy karakter van goedheid en waarheid. Ons klop aan die deur van die hemel, biddend met die Heilige Gees wat Jesus belowe het, … More 130. Hemelwoorde wat die aarde verander.

Lewer kommentaar 130. Hemelwoorde wat die aarde verander.

129. Anderkant die deur.

Junie 3, 2017

Na al die gesoek kom jy by ‘n deur. Dit is ‘n misterie. Werklik, na al die gebed, al die heen en weer voor die Here oor bekommernisse en vrese – is daar ‘n plek waar jy nog nooit was nie? Natuurlik is daar! Daar is ‘n meer noukeurige weg wat wag. Intussen het daar … More 129. Anderkant die deur.

Lewer kommentaar 129. Anderkant die deur.

128. Oowinning oor die hel.

Mei 18, 2017

Prayer is a plea for God’s ordained order to prevail above earthly powers. We can overthrow hell-power by prayer. When we pray the Word of God we can have on earth what heaven had already decided on. [Jack Hayford] Ons bid volgens Jesus se bevel: Ek sal aan jou die sleutels van die koninkryk van … More 128. Oowinning oor die hel.

Lewer kommentaar 128. Oowinning oor die hel.

127. Net die heel beste – altyd?

Mei 17, 2017

Jesus se antwoord is heel eenvoudig. Een van die Joodse rabbi’s vra, of daar ‘n man is wat sy eie seun haat? Jesus antwoord dat geen pa die versoek van sy seun sal weier nie en God ons vader in die hemel sal nooit die versoeke van Sy kinders weier nie. Sy voorbeelde is noukeurig … More 127. Net die heel beste – altyd?

Lewer kommentaar 127. Net die heel beste – altyd?

126. Die geheime plek van die Almagtige.

Mei 15, 2017

Dit klink dalk nie na veel nie. Iemand wat by ‘n bed kniel en agter ‘n toe deur met die God van hemel en aarde praat., Dit is dalk die beeld waarmee ons grootgeword het, as ons die voorreg gehad het om in ‘n huis van gebed op te groei. Die herinnering aan gebede as … More 126. Die geheime plek van die Almagtige.

Lewer kommentaar 126. Die geheime plek van die Almagtige.

125. Geheime krag vir die lewe.

Mei 8, 2017

“Vra, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal kry; klop, en vir julle sal oopgemaak word,  want elkeen wat vra, ontvang; en elkeen wat soek, kry; en vir elkeen wat klop, sal oopgemaak word. (Matteus 7:7,8)  The divinely targeted life seeks the way of the Lord revealed by the Spirit in prayer … More 125. Geheime krag vir die lewe.

Lewer kommentaar 125. Geheime krag vir die lewe.

124. Hy is goed, goed, goed – altyd.

Mei 3, 2017

Wat sien jy as jy aan God die Vader dink? Kan jy ‘n prentjie vorm van Hom? Dink jy Hy en Jesus is soort van apart? Hoe sal jy die leer van die Drie-eenheid waarmee ons teologie ons Godheidskonsep bepaal, illustreer? Kom ons bly in die laaste hoofstukke van Exodus in een van die mees … More 124. Hy is goed, goed, goed – altyd.

Lewer kommentaar 124. Hy is goed, goed, goed – altyd.

121. Bloedwoorde vir my toekoms.

April 15, 2017

O, die onsekerheid, die neerslagtigheid, die mistige uitsig en die huiwerige blik op die misterie-pad in die tydvak wat ons die toekoms noem. Aan ons is dit nie geopenbaar nie; God ken dit. Net soos die dood, is die toekoms ‘n misterie wat aan God behoort. “Wat nie geopenbaar is nie, is bekend aan die … More 121. Bloedwoorde vir my toekoms.

Lewer kommentaar 121. Bloedwoorde vir my toekoms.

120. Kom uit – waar is jy?

April 7, 2017

Kom ons stap verder in dieTuin van Eden, in daardie ou storie aan die begin van die Bybel, toe die hele pragtige verhaal verkeerd loop en verwoesting en tragedie insluip om ons bestaan hier op aarde te kenmerk. In die verdraaiing van die wonderplan van God, saai satan die saad van twyfel en laat Eva … More 120. Kom uit – waar is jy?

Lewer kommentaar 120. Kom uit – waar is jy?

119. Net hoorsê …of eerstehands?

Maart 29, 2017

Daar is ‘n belangrike beginsel van gebed wat ons dikwels mis. God inisieer gebed. Nie ons nie. Hy praat om die gesprek aan die gang te kry. Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die woord van God. (Romeine 10:17, OAB) Elke keer as die woorde: “laat hom wat ore … More 119. Net hoorsê …of eerstehands?

Lewer kommentaar 119. Net hoorsê …of eerstehands?

Artikels navigasie

Ouer artikels
Nuuter artikels

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Follow Bodemklippe on WordPress.com

Onlangse Bydraes

  • 375. Kyk in die onsienlike
  • 374. Onderwerping met ‘n houding daarby
  • 373. ‘n Ope brief
  • 372.  Uit die chaos
  • 371. ‘n Plek ja…in die wildernis
Blog at WordPress.com.
Bodemklippe
Blog at WordPress.com. Ontwerp: Gateway.
  • Subscribe Subscribed
    Bodemklippe
    Join 57 other subscribers

    Have a WordPress.com account? Log in now.

  • Bodemklippe
    View site in Reader
    Manage subscriptionsSluit aanMeld aan
    Report this content
    Collapse this bar
Die kommentaar is aan't laai...