Slaan oor na inhoud

Bodemklippe

Docendo discimus

  • Tuiste
  • Kontak
  • Wie?
  • Die Koers van ‘n Lewe
  • ‘n Lied in die Nag
  • Bronne

Kategorie: Uncategorized

136. Ja werklik…soos nooit vantevore.

Julie 27, 2017

[Johannes 1] Ons het al daaroor gepraat. Nuut soos ‘n nuwe pen is iets wat al lankal bestaan. Daar is ook ander soort nuut. ‘n Nuwe een soos in absoluut die heel eerste wat bestaan. God maak iets nuut. Wat Hy nuut maak het nog nooit vantevore bestaan nie. Hy is die Skepper. Hy maak … More 136. Ja werklik…soos nooit vantevore.

Lewer kommentaar 136. Ja werklik…soos nooit vantevore.

135. Onplesierige tuiskoms.

Julie 19, 2017

[Johannes 1] Dis altyd so goed uitgebeeld in die flieks. Dis net verstommend hoe die wrywing en spanning van ‘n ongemaklike verhouding ‘n knoop in my eie maag maak, net terwyl ek daarna kyk uit die veiligheid van ‘n teatersitplek. ‘n Lang verlore broer kom huis toe vir ‘n spesiale geleentheid; ‘n troue of ‘n … More 135. Onplesierige tuiskoms.

Lewer kommentaar 135. Onplesierige tuiskoms.

134. Woord, Lig, Wêreld, Donker

Julie 13, 2017

[Johannes 1] Ons het dit al gesê. Dit staan geskrywe in die baie boeke van die geskiedenis, Die woorde staan vas en onveranderd. Niemand kan dit betwis nie. “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg, sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat lewe gee.” (Johannes 8:12) … More 134. Woord, Lig, Wêreld, Donker

Lewer kommentaar 134. Woord, Lig, Wêreld, Donker

133. Daar was ‘n man.

Julie 6, 2017

[Johannes 1] Augustinus het gesê dat in alles wat hy ooit van die wêreld geleer het; in al sy studies en filosofiese denke het hy nog nooit gelees van ‘n woord wat ‘n liggaam gekry het en ‘n mens geword het nie. Dit is presies wat Johannes hier in die eerste hoofstuk van sy Evangelie … More 133. Daar was ‘n man.

1 Kommentaar 133. Daar was ‘n man.

132. ‘n Woord kry menslike vorm.

Junie 27, 2017

[Johannes 1] Ons is so bekend met die Bybel se woorde – dit word amper betekenisloos. Ons denke moet weer verkwik word met ‘n nuwe waardering vir die wonder. Ons ken mos die woorde van Johannes 1: die Woord het vlees geword, so goed dat ons skaars weer daaroor dink. Miskien moet ons ons verbeelding … More 132. ‘n Woord kry menslike vorm.

Lewer kommentaar 132. ‘n Woord kry menslike vorm.

131. Eenheid en krag – die hel sidder.

Junie 12, 2017

Ons is geroep en toegerus, glad nie wees agtergelaat nie. Ons het elke moontlike ding wat ons nodig het om in oorwinning te leef. Dit is die belofte …julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, met die woorde van engele wat die kerk verenig en onstuitbaar maak. Die teks in 1 … More 131. Eenheid en krag – die hel sidder.

Lewer kommentaar 131. Eenheid en krag – die hel sidder.

130. Hemelwoorde wat die aarde verander.

Junie 5, 2017

Ons is deurgaans in die proses om God te soek, terwyl ons weet Hy is wonderbaar, daar is niemand soos Hy nie en dat Hy ons liefhet met ‘n ewige liefde volgens Sy karakter van goedheid en waarheid. Ons klop aan die deur van die hemel, biddend met die Heilige Gees wat Jesus belowe het, … More 130. Hemelwoorde wat die aarde verander.

Lewer kommentaar 130. Hemelwoorde wat die aarde verander.

129. Anderkant die deur.

Junie 3, 2017

Na al die gesoek kom jy by ‘n deur. Dit is ‘n misterie. Werklik, na al die gebed, al die heen en weer voor die Here oor bekommernisse en vrese – is daar ‘n plek waar jy nog nooit was nie? Natuurlik is daar! Daar is ‘n meer noukeurige weg wat wag. Intussen het daar … More 129. Anderkant die deur.

Lewer kommentaar 129. Anderkant die deur.

128. Oowinning oor die hel.

Mei 18, 2017

Prayer is a plea for God’s ordained order to prevail above earthly powers. We can overthrow hell-power by prayer. When we pray the Word of God we can have on earth what heaven had already decided on. [Jack Hayford] Ons bid volgens Jesus se bevel: Ek sal aan jou die sleutels van die koninkryk van … More 128. Oowinning oor die hel.

Lewer kommentaar 128. Oowinning oor die hel.

127. Net die heel beste – altyd?

Mei 17, 2017

Jesus se antwoord is heel eenvoudig. Een van die Joodse rabbi’s vra, of daar ‘n man is wat sy eie seun haat? Jesus antwoord dat geen pa die versoek van sy seun sal weier nie en God ons vader in die hemel sal nooit die versoeke van Sy kinders weier nie. Sy voorbeelde is noukeurig … More 127. Net die heel beste – altyd?

Lewer kommentaar 127. Net die heel beste – altyd?

Artikels navigasie

Ouer artikels
Nuuter artikels

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Follow Bodemklippe on WordPress.com

Onlangse Bydraes

  • 375. Kyk in die onsienlike
  • 374. Onderwerping met ‘n houding daarby
  • 373. ‘n Ope brief
  • 372.  Uit die chaos
  • 371. ‘n Plek ja…in die wildernis

Argief

Blog at WordPress.com.
Bodemklippe
Blog at WordPress.com. Ontwerp: Gateway.
  • Subscribe Subscribed
    Bodemklippe
    Join 57 other subscribers

    Have a WordPress.com account? Log in now.

  • Bodemklippe
    View site in Reader
    Manage subscriptionsSluit aanMeld aan
    Report this content
    Collapse this bar
Die kommentaar is aan't laai...