184. Die verhoor van Jesus.
[Johannes 18:28-40 en 19:1-16] Deel 1. Soveel boeke is al oor daardie nag geskryf. Die Evangelies en geskrifte buite die Bybel is deurgesoek na feite om die gebeure rondom die aanloop tot die teregstelling van Jesus toe te lig. Daar is geen twyfel oor die historiese Jesus en die impak van Sy lewe en dood … More 184. Die verhoor van Jesus.