Slaan oor na inhoud

Bodemklippe

Docendo discimus

  • Tuiste
  • Kontak
  • Wie?
  • Die Koers van ‘n Lewe
  • ‘n Lied in die Nag
  • Bronne

Etiket: vrees

365. Die nasies rommel en raas

April 19, 2026

In ons gesprek laas keer het ons gemerk dat die antieke geskiedenis sowel as die afgelope tweeduisend jaar ‘n tyd van politieke, ekonomiese en sosiale omwenteling was.  Dit was ook nooit anders in die bestaan van God se volk.  ‘n Mens sou dink na die oorloë om die Beloofde Land in besit te neem, daar ‘n tyd … More 365. Die nasies rommel en raas

Lewer kommentaar 365. Die nasies rommel en raas

364. Gemene media manewales

April 11, 2026

Dit is meestal ‘n nuwe inspirasie uit die Woord wat my laat skryf. Terwyl ek dink aan die Psalm wat in gebed aan my “gegee” is om te lees en die uitbreiding van die kennis, wysheid en seën wat spruit uit so ‘n lekker lang lees-sessie, verlang ek.  Ek verlang sommer na ‘n eeu terug toe … More 364. Gemene media manewales

Lewer kommentaar 364. Gemene media manewales

357. Die skaduwee verdwyn

Januarie 5, 2026

Soos ek hier uitkyk oor ‘n sneeubedekte agterplaas is daar lang skaduwees oor alles.  Die maan is helder en die woud agter se boom-silhoeëtte gee die indruk van ‘n skets van die skadubeelde op die wit. Dis pragtig, veral omdat die beelde van skaduwees in my kop lesse uitspel. Ons speel met skaduwees – kinders wat … More 357. Die skaduwee verdwyn

Lewer kommentaar 357. Die skaduwee verdwyn

327. Woorde wat lewe en lewe gee

Mei 29, 2025

Die wêreld waarin ons leef slaag daarin om daagliks die modder van kwansuise moderne sosiale wysheid en politieke stoeiery oor ons te slinger.  Met ‘n oorweldigende verskeidenheid inligting in ons hand en byderhand in ‘n sak of handsak, is dit nie moeilik om gou op te dateer en die nuutste verwikkeling te weet nie.  Ons het ‘n … More 327. Woorde wat lewe en lewe gee

Lewer kommentaar 327. Woorde wat lewe en lewe gee

323.  As bang sonde is

Maart 20, 2025

Bang is goed.  Bang waarsku en help dat mens nie dwase goed aanvang nie.  Die simptome van vrees is duidelik.  So ‘n hol gevoel op jou maag, droë keel en sweterige hande is daardie kenmerkende, onontkenbare seine wat jou liggaam onwillekeurig uitstuur as gevolg van ‘n boodskap van jou brein en oë.  Situasies soos hoogtes en vlieg kan bangmaak, … More 323.  As bang sonde is

Lewer kommentaar 323.  As bang sonde is

306.  Woedende wind en storms

Junie 22, 2024

In ons weeklikse Bybelstudie gesels ons oor Jesus wat die storm op die Meer van Galilea stil maak – wonderlik, bekend en geliefd.  (Matteus 8:23-27)  Dit is ‘n gebeurtenis so in ons kennis van die Evangelies ingebrand, dat dit dalk oorgesien en in oorbekendheid verby gevee sou kon word.  By elke lees daarvan, het ons die geleentheid om … More 306.  Woedende wind en storms

Lewer kommentaar 306.  Woedende wind en storms

289. Gedaantes en gode

Augustus 31, 2023

Ons is almal rasionele wesens wat ons lewe met wysheid en onderskeiding leef sonder om aan die gekhede van boosheid en goddeloosheid toe te gee.  Dit is soms onafwendbaar om te aanskou hoe ‘n lewe in ons familie- of vriendekring in die verkeerde rigting die loop neem en in tragedie verval, met ‘n gevoel van magteloosheid … More 289. Gedaantes en gode

Lewer kommentaar 289. Gedaantes en gode

260.   Pak klippe in die voetpaaie

April 13, 2022

Klippe praat met my.  Dis nou maar eenmaal so.  Vandat ek van die Jordaan-klippe van Joshua se tyd gelees het, en besef het hoe anders die klippe uit  die middel van die rivier – bodemklippe – in vergelyking met wal-klippe gelyk en gevoel het, het my oë vir klippe oopgegaan.  Die klippe in my lewe is altaar-klippe wat spreek … More 260.   Pak klippe in die voetpaaie

Lewer kommentaar 260.   Pak klippe in die voetpaaie

254. Skuif die atmosfeer

November 25, 2021

Dit is einde November – alweer.  Die jaar met die nommer 2021 is al besig met die aanloop tot die kleurryke klimaks van ons Christus-fees – soos gewoonlik.  Dit het al begin – bome, balle, klokke, ligte, winkels en  uitverkopings – groot geraas tot daardie dag. Asof dit nie erg genoeg is dat 2021 einde se kant toe … More 254. Skuif die atmosfeer

Lewer kommentaar 254. Skuif die atmosfeer

249. ‘n Lewe bo die wolke

Julie 20, 2021

Iewers in Januarie 2015 maak ek my tuis in ‘n venstersitplek op ‘n vlug tussen Calgary en Toronto.  Dis die middel van die oggend in die middel van die woeste wintermaande in Kanada.  Buite is dit spierwit en die sneeu kom af soos ‘n kombers.  Ek het my foon dopgehou om te hoor of die vlug gekanselleer word … More 249. ‘n Lewe bo die wolke

1 Kommentaar 249. ‘n Lewe bo die wolke

Artikels navigasie

Ouer artikels

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Follow Bodemklippe on WordPress.com

Onlangse Bydraes

  • 366. Lesse uit die geskiedenis
  • 365. Die nasies rommel en raas
  • 364. Gemene media manewales
  • 363. Verklaar met jou mond
  • 362.  Kom ons bid vir…
Blog at WordPress.com.
Bodemklippe
Blog at WordPress.com. Ontwerp: Gateway.
  • Subscribe Subscribed
    • Bodemklippe
    • Join 58 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Bodemklippe
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar

Die kommentaar is aan't laai...