232. Vars olie

Die jaar staan op sy kop, en wat ‘n jaar is dit nie!  Elke nou en dan is die gedagte van onwerklikheid voorop in my kop.  Ek assosieer die begin van die virus-nuus met die bed in my spaarkamer waar ek geslaap het terwyl my man moes isoleer na ‘n buitelandse reis.  Daar het ek in die aand … More 232. Vars olie

220. As my volk…

Dit is einde Maart 2020. As daar ooit ‘n tyd in my lewe was wat ek “voel” ek leef en beleef geskiedenis dan is dit nou.  Dit is die tyd van die globale grendelstaat om die virus te beveg.  Die wêreld het stil geword.  Meeste mense het na hulle woonplekke teruggetrek en word daar in ‘n … More 220. As my volk…