Slaan oor na inhoud

Bodemklippe

Simbole van jou reis

  • Tuiste
  • Kontak
  • Wie?

Etiket: belofte

225. Verwag hemelse oorvloed

Mei 18, 2020

  Ek lees Lukas en geniet die atmosfeer van sy verslag oor Jesus.  Dis analities en nugter, maar nou en dan breek sy rou opgewondenheid oor hierdie man oor wie hy skryf deur en die onkeerbare, oorweldigende wonder van Jesus se dade skyn in elke woord. Lukas 6 is die moeite werd om stadig, met … More 225. Verwag hemelse oorvloed

1 Kommentaar 225. Verwag hemelse oorvloed

203. Die Bron van die belofte.

Julie 21, 2019

‘n Mens moet darem weet met wie hy te doen het.  Mens kan nie sommer almal vertrou nie.  Die lewe is moeilik genoeg met misdaad en bedrog om elke hoek.  Kan ek dan iets anders in die heelal vertrou om my nie met leë beloftes en onbeantwoorde smekinge te fnuik nie. Die Grieke het geweet … More 203. Die Bron van die belofte.

Lewer kommentaar 203. Die Bron van die belofte.

75. Hemel in elke tree.

September 17, 2015

In die skuilplek van die Allerhoogste en die skaduwee van die Almagtige is sonder twyfel die heel beste plek om te wees. Net soos die psalmis sê: Hy wat sit… Sekerlik die beste sitplek in die heelal! [Psalm 91] Net soos ons vasgestel het in Efesiërs 2:6 : …. saam laat sit in die hemele … More 75. Hemel in elke tree.

Lewer kommentaar 75. Hemel in elke tree.

20. Feesdae – … en jy moet bly wees

Februarie 20, 2014

Ek is seker almal het al begin dink aan die Paasnaweek hierdie jaar, miskien vir geen ander rede as bloot die die vakansie aspek daarvan. Dis darem ‘n breek, asemhaaltyd in die jaar wat nou al sover trek. Kom ons verander sommer nou ons manier van praat. Kom ons praat van die Paasfees in plaas … More 20. Feesdae – … en jy moet bly wees

Lewer kommentaar 20. Feesdae – … en jy moet bly wees

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Follow Bodemklippe on WordPress.com

Onlangse Bydraes

  • 243. Voete van klei
  • 242. Klim uit en klim op
  • 241. En toe… wat sê jy?
  • 240. Die superieure mag van Een en een.
  • 239. Te midde van die jare
Blog at WordPress.com.