100. Nog wind, nog storms… baie engele.

[Openbaring 7] Die toneel is dramaties en donker in die sewende hoofstuk. ‘n Oppervlakkige benadering sou verwarrend kon wees. Winde en engele, syfers en menigtes, seëls en merke, donderende stemme en aanbiddingsliedere alles saam beskryf kosmiese geskeidenis in ‘n paar woorde. Lees aan, moenie opgee nie. Kyk dieper en verstaan die metafore en simbole sodat … More 100. Nog wind, nog storms… baie engele.

96. Hemel is hier.

[Openbaring 4] Die woord “hemel” word op soveel maniere gebruik. Boeke en flieks het dikwels die woord  in hulle titel of hemel die tema is of nie. In die volksmond is die hemel ‘n vae plek van volmaakte vrede, iewers in die heelal in die heel mooiste tuin met blomme, bome en water soos wat … More 96. Hemel is hier.

91. Geen verwarring – luister en leef!

[Openbaring 1] In die dramatiese eerste skeppingswoorde het orde uit chaos voortgekom, nie verwarring en vernietiging nie. Vandag, as mens om jou kyk, is die deurmekaarspul so geweldig dat dit lyk asof ‘n verrukte afkopruiter planloos bloed vergiet en te midde van paniek en verdwasing, die ontreddering van die mensdom uitbuit. Regerings sukkel om orde … More 91. Geen verwarring – luister en leef!