7. Waar kry jy lewe?

Ons het verlede keer gepraat van verandering, die suiwering deur die Silwersmid, die Pottebakker. My gedagtes het my geneem na 2 Konings 3 en 4 wat kragtige getuienisse in die ou Testament is, uitkomste om te vier, geloofsoorwinnings – en ek wil nog graag daaroor praat, maar ek moet hierdie keer eers iets anders aanspreek. … More 7. Waar kry jy lewe?

4. Ek waarborg jou!

Ons stap verder in Jesaja 55. ‘n Eenvoudige opdrag: vra.  So eenvoudig soos dit – gaan voort en vra.[55:6]. In Psalm 2:8: sê die Here: Ask of Me and I will give you the nations for Your inheritance and the ends of the earth for Your possession. In hierdie verklaring word die nasies aan Jesus belowe as … More 4. Ek waarborg jou!