144. ‘n Koninklike ontmoeting.
[Johannes 3] Ons wêreld is so op status, titels en range ingestel. Ons het allerhande reëltjies en regulasies wat ons moet volg wanneer ons koninklikes en bekendes ontmoet. Meestal voel ons ons moet goed voorbereid met die beste voet voor in ons uitgedinkte uitrusting die mees belangrike lede van ons samelewing ontmoet. In die lande … More 144. ‘n Koninklike ontmoeting.