294.  Kers-vermenigvuldiging

Die skole het gesluit.  Die vakansie lê voor.  Meeste kerke het begin met  Advent-vierings.  Vier Sondae in Desember voor Kersfees.  Vier woorde.  Kom ons vermenigvuldig met drie – drie kerngedagtes oor Kersfees. Konteks, kontak en kritiek vermenigvuldig met hoop, liefde, vreugde en vrede.  Drie is simbolies van Goddelike orde.  Vier is die pilare van die aarde, die poorte van die Nuwe Jerusalem in … More 294.  Kers-vermenigvuldiging

275.  Die Toekoms – alweer

Daar is min ander tye gedurende die jaar wat ons so direk en filosofies oor ‘n stuk toekoms, die komende twaalf maande, dink soos hier rondom Nuwejaar.  Dis ook reg so.  Daar is baie waarde in meditasie – diep-dink – nie soos die Oosterse denkers wat ‘n leë gedagte-wêreld wil aanmoedig nie.  Eerder Christen-meditasie wat volheid van denke aanmoedig.  Natuurlik … More 275.  Die Toekoms – alweer

267. Die Antwoord

Die hele wêreld vra daarna.  Antwoorde!   Die vrae is te veel en te moeilik.  Die reaksies op die groot vraagstukke en kwansuise antwoorde kom so vinnig en fel dat verwarring en geweld volg.  Die leiers gryp na aardse wysheid, gevestigde ideologie, onbewese kits-oplossings wat links en regs op die mensdom afgedwing word met al die moontlike inligtingskanale – betroubaar en … More 267. Die Antwoord

238. Kersfees Nagmaal

[Kersfees 2020] Wat sal jy kies vir ‘n Kersgeskenk hierdie jaar?  Voel jy dalk Kersfees is gesteel of gekanselleer net omdat jy dalk nie op jou gewone manier kan vier nie?  Die virus-storie is glad nie meer snaaks nie en dit hou net aan, tot diep in “my” Desember.  Ek hou van Desember – altyd.  Vroeg in die maand … More 238. Kersfees Nagmaal

236. Toekomsbeplanning vir oorvloed

November voel sekerlik nie soos November nie.  Oral is daar spesiale maatreëls wat nog steeds die pandemie-swaard oor ons kop laat hang.  Sprake en tekens van ‘n tweede golf dra die bedreiging van ‘n moontlike herhaling van die grendelgebod.  Gewoonlik is November eksamen-maand met die beloning van ‘n somervakansie daarna.  In die noordelike halfrond begin die winter sy ysige … More 236. Toekomsbeplanning vir oorvloed