12. Drie woorde.

Ons het in die afgelope twee gesprekke die beginsel gevestig dat ons met God kommunikeer op soveel meer maniere as tradisionele formele gebed. Weer is die beklemtoning van gesprek die sleutel. Jesus het soveel te sê gehad oor gebed. Matteus 6 is die binnekamer-beginsel en die pragtige Onse Vader – waarna ons terugkom. Die laaste … More 12. Drie woorde.

7. Waar kry jy lewe?

Ons het verlede keer gepraat van verandering, die suiwering deur die Silwersmid, die Pottebakker. My gedagtes het my geneem na 2 Konings 3 en 4 wat kragtige getuienisse in die ou Testament is, uitkomste om te vier, geloofsoorwinnings – en ek wil nog graag daaroor praat, maar ek moet hierdie keer eers iets anders aanspreek. … More 7. Waar kry jy lewe?

4. Ek waarborg jou!

Ons stap verder in Jesaja 55. ‘n Eenvoudige opdrag: vra.  So eenvoudig soos dit – gaan voort en vra.[55:6]. In Psalm 2:8: sê die Here: Ask of Me and I will give you the nations for Your inheritance and the ends of the earth for Your possession. In hierdie verklaring word die nasies aan Jesus belowe as … More 4. Ek waarborg jou!