22. Nagmaal vir Paas – die ete vir die Fees.

Al vier evangelies vertel die verhaal van Jesus en sy dissipels se laaste maaltyd voor die kruisiging. Dit is duidelik ‘n bevestiging van die belangrikheid van hierdie gebeure. Die maaltyd vir die Paasfees word in Exodus 12: 1-14 ingestel. Dit was die eerste maand van die Hebreeuse jaar. Die fokuspunt van die maaltyd was ‘n … More 22. Nagmaal vir Paas – die ete vir die Fees.

13. Die skietgebed – noodkreet van die heelal.

In die Ou Testament is daar soveel wonderlike gebede opgeteken. Die lofsange van Miriam en Hanna, gebed van Moses by die Rooi See, sy ontmoeting op die berg met God waaroor ons reeds gepraat het, Joshua se ontmoeting met die leerowerste, Dawid se gebede en lofsange in die psalms, Elia se ontmoeting by die berg … More 13. Die skietgebed – noodkreet van die heelal.