70. Dis ‘n geskenk…skeur oop en gebruik.

The value of knowledge, that is, true spiritual knowledge, in the life of faith, can hardly be exaggerated. The divine is always first known by believing. As we continue believing, we shall be prepared to know and to see. Andrew Murray: The Spirit of Christ Bodemklipvriend – kan jy stilstaan vir ‘n oomblik? Ek weet, … More 70. Dis ‘n geskenk…skeur oop en gebruik.

69. Waar is jou God?

Die post-moderne mens trek met ‘n grinnik sy neus op oor geloof in God. Hulle maak wye verklarings oor inkonsekwenthede in die Bybel en koester ‘n gemaklike bitterheid oor verwonding in die kerk en algemene teleurstelling in God. Indien die gesprek verder as ‘n sin of twee vorder, maak hulle ongetoetsde en oppervlakkige uitlatings oor … More 69. Waar is jou God?

68. Wat het jou betower?

‘n Godsdiensspook is gevaarlik. Timoteus waarsku daarteen. ‘n Gedaante van godsaligheid – in Totius-Afrikaans. Deurskynende, wolkagtige kerkaktiwiteite sonder substansie, sonder krag, sonder Jesus. Godsdiensspoke wat in die beweging wat hulle die Christendom noem, deur die ander spoke in alle denominasies op die plein van neutraliteit en gemakzone-kerk voortgesleep word en saampraat oor die oorweldigende boosheid, … More 68. Wat het jou betower?

64. Kyk …en stel jou in om te verstaan!

Ons leef in ‘n visuele wêreld. Aanbiedinge aan volwassenes en onderrig aan kinders word meer as ooit van te vore visueel aangebied. In korporatiewe raadsale is media en skerms met die nuutste en beste beskikbaar om mense se verstaanvermoë te versnel en te stimuleer. In skole het ons lankal nie net ‘n eenvoudige swartbord met … More 64. Kyk …en stel jou in om te verstaan!