116. Dit is klaar.

[Openbaring – slot] Oor die afgelope maande het ons saam die boek Openbaring hoofstuk vir hoofstuk bestudeer. Net verlede week het ons triomfantelik in die laaste hoofstuk oor die genade van ons Jesus gejuig. Dit bring hierdie studie tot ‘n einde. Ek het gedink om ‘n paar kern punte te herhaal. Die studie strek van … More 116. Dit is klaar.

112. Kom sing die lied van die heelalkoor – Halleluja!

[Openbaring 19] Daar is geen tywfel dat die tale van die wêreld ‘n phenomeen is wat ons verhoudinge op ‘n globale skaal grootliks bepaal. Ek is gefasineerd met taalontwikkeling en die geskiedenis van taal. Daar is baie tale, moeilik om te leer en soveel talentvolle mense wat soveel tale bemeester. ‘n Taal is insig in … More 112. Kom sing die lied van die heelalkoor – Halleluja!