124. Hy is goed, goed, goed – altyd.
Wat sien jy as jy aan God die Vader dink? Kan jy ‘n prentjie vorm van Hom? Dink jy Hy en Jesus is soort van apart? Hoe sal jy die leer van die Drie-eenheid waarmee ons teologie ons Godheidskonsep bepaal, illustreer? Kom ons bly in die laaste hoofstukke van Exodus in een van die mees … More 124. Hy is goed, goed, goed – altyd.