165. Gesond en gered – die volle pakket.

[Johannes 9] Die mens se liggaam is ‘n wonderwerk. ‘n Pasgebore babatjie is so bewus van liggaamlike behoeftes. Die voorsiening daarin is die eerste bewuswording van ‘n vriendelike of ‘n onvriendelike wêreld. Stadig ontwikkel ‘n baba en begin kommunikeer en speel. So ontdek hy sy wêreld deur aanvanklik net sy ouers. As volwassene het liggaamlike … More 165. Gesond en gered – die volle pakket.

158. En jy? Wat sê jy?

[Johannes 7] Praat is maklik. Anonieme praat nog makliker. Woorde sonder verantwoordelikheid. Maklik gemaak met moderne tegnologie van vingerpuntnuus vir ‘n konstante stroom praatmateriaal. Mense in die publieke oog word nog steeds in die openbaar veroordeel en tereggestel soos in antieke tye tot die laat middeleeue, net die metode verskil. Die nuusmedia, sosiale media en … More 158. En jy? Wat sê jy?