259. Vrou-krag

Deesdae is vroue-stemme oral – helder, duidelik en kragtig.  Die debat rondom vroue-regte en gelykheid is lewendig en soms vurig, om nie te praat van die keuses wat sommige vroue maak om eerder ‘n man te wees nie.  Ek  het nog nooit gewens ek is ‘n man nie, maar ek het in ‘n relatiewe “veilige” Westerse samelewing groot … More 259. Vrou-krag

255.   Bring die boom in

Teen hierdie tyd van die jaar oorheers vakansie en Kers-byeenkomste die meeste beplanning.  Werk is daar om afgehandel te word.  Dinge kom tot ‘n punt.  Minstens word verpligtinge op so ‘n plek gelaat om later weer opgeneem te word.  Vakansie planne word gemaak en het dalk al tot uitvoer gekom.  Sover moontlik hunker die mensdom na normaliteit rondom ons jaarlikse … More 255.   Bring die boom in