30. Kies nou.

Van baie klein af veg  ons vir ons eie keuses in die lewe. Dis vryheid. Dis waardevol. Dis – ek in beheer. Ek maak die besluit. Dis my keuse. Dis hoe God jou gemaak het. Dis ook reg so. Dit is waarom dit ‘n logiese vraag is: wat kies jy? In Deuteronomium 30 gee die … More 30. Kies nou.

27. Die onsigbare koninkryk – jy is ‘n prins.

Bekeer julle want die Koninkryk van God het naby gekom. Woorde van Johannes die Doper in Matteus 3:2. Bekeer julle want die Koninkryk van God het naby gekom. Jesus begin Sy prediking met presies dieselfde woorde in Matteus 4:17. Wat was hierdie Koninkryk waarvan Hy gepraat het? Vir die meeste mense op daardie punt in … More 27. Die onsigbare koninkryk – jy is ‘n prins.

22. Nagmaal vir Paas – die ete vir die Fees.

Al vier evangelies vertel die verhaal van Jesus en sy dissipels se laaste maaltyd voor die kruisiging. Dit is duidelik ‘n bevestiging van die belangrikheid van hierdie gebeure. Die maaltyd vir die Paasfees word in Exodus 12: 1-14 ingestel. Dit was die eerste maand van die Hebreeuse jaar. Die fokuspunt van die maaltyd was ‘n … More 22. Nagmaal vir Paas – die ete vir die Fees.