82. Die altaar op sy plek.
Die nuwe jaar stap vinnig aan en die gewone roetine slurp mens op. Die uitdaging was duidelik – doen iets anders in 2016. Dis altyd goed om bietjie te dink hoe mens iets doen. Daarmee bedoel ek nie elke klein aksie van daaglikse lewe nie. Dink oor die fundamentele, die dinge wat jou definieer en … More 82. Die altaar op sy plek.