102. My lewe, my lied, my lafenis.
[Openbaring 9] Alles wat God gemaak het is goed. Die hele skepping is ‘n wonder wat ons bestudeer en waardeer op ‘n daaglikse basis. Die kinders van Adam is steeds besig om alles op ons aarde te benaam. Dit is wat ons wetenskap noem. Sedert daardie eerste opdrag van God aan Adam om name te … More 102. My lewe, my lied, my lafenis.