303. Eienaardig en spesiaal
Een van die uitstaande kenmerke van die Koninkryk van God is die waarde en waardigheid van elke “burger”. Dit het my ‘n rukkie geneem en dieper kennis van die Woord om myself as ‘n heilige te beskou – afgesonderd vir ‘n spesifieke doel. Ek moes eers leer dat my heiligheid nie my eie toedoen is nie, maar … More 303. Eienaardig en spesiaal