73. Ja…waarlik! Alles wat jy vra.
Baie mense haak vas by antwoord op gebed. Twyfel en teleurstelling, verkeerde lering en die oorweldigende boosheid van die wêreld knyp ons denke in ongeloof vas. Ons bid sonder passie met die fatalistiese desperaatheid van: “Ag ja, nou kan mens maar net bid”. Al ons pogings het nou gefaal en as ons nou rêrig in … More 73. Ja…waarlik! Alles wat jy vra.