109. Hoe kan dit liefde wees?

[Openbaring 16] Selfvoldaan en aanmatigend probeer die wêreld vandag omskryf wat liefde is. Die sekulêre begrip van liefde bepaal voorwaardes, gevoelens en omstandighede wat as liefde geld. ‘n Oomblik se seksuele genot word beskryf as ‘n liefdesdaad – making love – selfs as daar van verhouding geen sprake is nie. Reusagtige en kleinere liefdadigheid impliseer … More 109. Hoe kan dit liefde wees?

105. ‘n Baba en ‘n draak… regtig?

[Openbaring 12] Ons leef in die dae van fantasie stories. Ek kry die indruk dat die filmmakers hulleself meer geniet as hulle gehoor wat in towerwêrelde van misterie en verbeelding weggevoer word. Die gesprekke rondom die nuutste snaaksighede van outeurs en regisseurs klink soos ‘n vreemde taal van die toekoms. Openbaring is ‘n opvolging van … More 105. ‘n Baba en ‘n draak… regtig?

104. Meters, meetstokke en mylpale.

[Openbaring 11] Berekeninge en beraminge is die kwasstrepe van die wetenskap om ons wêreld in ‘n verstaanbare beeld te illustreer. Ek staan in verstomming oor die fisici, die astromome, die geoloë, argeoloë en soveel ander dissiplines was tel, benaam en verduidelik wat ons wonderlike aarde behels. Ons wetenskappe word uitgedruk in die resultate van die … More 104. Meters, meetstokke en mylpale.