214. Bo aan die lys.

Ja ek weet.  Dit is al weer daai tyd van die jaar.  Die lysie is gemaak.  Wat noem hulle dit nou?  “Resolution Dining”.  Dieet is so laasjaar.  Dis natuurlik  weer Nuwejaarsvoorneme tyd.  Selfs al het al die planne en al die goeie bedoelinge van verlede jaar hierdie tyd nie heeltemal of dalk glad nie uitgewerk … More 214. Bo aan die lys.

207. ‘n Kragtige arsenaal vir ‘n hemelse lewe

Ons kan nog nie wegstap van Filippense nie.  Toe ek weer lees, het ek besef dat die rykdom wat nog daar opgesluit lê, net te groot is. Dit kom nou van beplanning – so ‘n informele besluit om vier stukkies oor Filippense te skryf is maklik. Vier hoofstukke – dis logies.  Dis Filippense se tweede hoofstuk … More 207. ‘n Kragtige arsenaal vir ‘n hemelse lewe