372. Uit die chaos
Terwyl ons almal die stryd voer met ‘n oormaat inligting, is dit terselfdertyd net verstommend wat op ons vingerpunte beskikbaar is en hoeveel mens kan leer, sonder moeite, met die nodige onderskeiding en ‘n bietjie tyd en fokus. Ek leer daagliks. Of dit nou nuwe tegnologie of raad is wat help om fikser en gesonder te … More 372. Uit die chaos