Slaan oor na inhoud

Bodemklippe

Docendo discimus

  • Tuiste
  • Kontak
  • Wie?
  • Die Koers van ‘n Lewe
  • ‘n Lied in die Nag
  • Bronne

Etiket: vrees

66. Opstandingslig op jou pad.

April 15, 2015

Besluit jy iets, dan kom dit tot stand; en oor jou weë skyn ‘n lig. [Job 22: 28] Paas is afgehandel. April is vakansiemaand. Skoolvakansies en vakansiedae – asemhaal-kans na ‘n besige eerste termyn. Plesier, ontspanning en winterplanne het alle gedagtes aan die Paastyd verdryf. Dit was na alles maar net weer die gewone jaarlikse … More 66. Opstandingslig op jou pad.

Lewer kommentaar 66. Opstandingslig op jou pad.

63. Jy gaan skaamkry…ek weet sommer!

Januarie 29, 2015

Ek weet ek gaan verkrummel van skaamte. Daardie dag as ek Hom sien en waarlik weet hoe my lewe kon gewees het – as ek net Sy woorde aan my geglo het. Ek gaan my skaam vir al die vrees en onsekerheid, ek gaan my kop laat hang oor al my bekommernis en ek gaan … More 63. Jy gaan skaamkry…ek weet sommer!

1 Kommentaar 63. Jy gaan skaamkry…ek weet sommer!

54. Toemaar – jy is veilig!

September 4, 2014

Dit is die wonderlikste woorde om te hoor. Binne in die grootste krisis, deurmekaarspul, bakleiery en magtelose moedeloosheid as dinge verkeerd loop… En by my stormsterkte kwessie slaap ‘n Redder in die skuit.* Jy is veilig. Jy is gered. Jy is in Sy hand. Altyd en oral – sonder uitsondering, onderbreking of verslapping. Dit is … More 54. Toemaar – jy is veilig!

1 Kommentaar 54. Toemaar – jy is veilig!

48. Leef dit …. wat jy gehoor het.

Junie 26, 2014

Vir ‘n geruime tyd al, het ek en ‘n vriendin ‘n soort vervolg-gesprek oor die hindernisse in ons lewe wat veroorsaak dat ons die beginsels wat ons met groot entoesiasme en blydskap aanhoor, nie leef nie. Dit voel soms asof ek net die volgende dag in dieselfde slaggat trap, as wat ek nou net in … More 48. Leef dit …. wat jy gehoor het.

Lewer kommentaar 48. Leef dit …. wat jy gehoor het.

38. Die Fees van die dood – oorwinning!

April 21, 2014

Ons is nou in die tyd van die opstanding. Dit is die tyd van Jesus se verskyning aan mense wat die opstanding bevestig. Hierdie fees vier die kerngebeure wat die Christelike geloof definieer. Ons vier fees oor die dood van ons Koning. Vir enige buitestaander en ongelowige ‘n domheid, maar vir ons die oploop na … More 38. Die Fees van die dood – oorwinning!

Lewer kommentaar 38. Die Fees van die dood – oorwinning!

23. Die lokval van vrees – skerp pyn in ystertande!

Maart 1, 2014

  Ek het iewers gehoor dat die frase moenie vrees nie 366 maal in die Bybel herhaal word, dus een vir elke dag van die jaar en ‘n ekstra. Ek weet nie waar ek dit kan bevestig nie, maar dit maak absoluut sin. Een van die heel belangrikste strategieë van die vyand is VREES. Dit lê … More 23. Die lokval van vrees – skerp pyn in ystertande!

Lewer kommentaar 23. Die lokval van vrees – skerp pyn in ystertande!

Artikels navigasie

Nuuter artikels

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Follow Bodemklippe on WordPress.com

Onlangse Bydraes

  • 369. Eienaardig, vreemd, ongewoon
  • 368. Die fluistering in die windstilte
  • 367.  Wanneer hoor sien word
  • 366. Lesse uit die geskiedenis
  • 365. Die nasies rommel en raas
Blog at WordPress.com.
  • Subscribe Subscribed
    • Bodemklippe
    • Join 59 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Bodemklippe
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar