213. Dis toekoms-tyd – kyk vorentoe
[Nuwejaar 2020] Inderdaad, dit is daardie tyd van die jaar. Kersfees is verby en ons is in daardie stilte voor die storm van verpligtinge van ‘n nuwe jaar. Die dae na Kersfees is luilekker en kalm met ‘n heerlike gevoel van tevredenheid oor die jaar wat tot ‘n einde kom en ‘n seën-fees wat goed … More 213. Dis toekoms-tyd – kyk vorentoe