Slaan oor na inhoud

Bodemklippe

Docendo discimus

  • Tuiste
  • Kontak
  • Wie?
  • Die Koers van ‘n Lewe
  • ‘n Lied in die Nag
  • Bronne

Etiket: dood

113. Waar skryf jy ‘n nul?

Januarie 23, 2017

[Openbaring 20] Hoe lank duur ‘n leeftyd nou eintlik? Wat is daar binne ‘n leeftyd wat konstant bly? Verandering kom so gou, beplan en onbeplan. Kyk vir ‘n oomblik terug oor die afgelope vyf jaar en dink aan al die dinge wat verander het. Dit is soms moeilik om tred te hou met gebeure, mense … More 113. Waar skryf jy ‘n nul?

Lewer kommentaar 113. Waar skryf jy ‘n nul?

110. Die vrou regeer die berge.

Januarie 11, 2017

[Hoofstuk 17] Ons hoor hard en duidelik van vroue in ons moderne gemeenskap. Dis ook reg so. As ek terugkyk in die geskiedenis kan ek die obsessie met gelykheid goed verstaan. Oor soveel eeue is vroue as tweederangse wesens behandel, mishandel en misbruik en dit het in die vroegste tye begin. Hoewel die skeppingsverhaal God … More 110. Die vrou regeer die berge.

Lewer kommentaar 110. Die vrou regeer die berge.

102. My lewe, my lied, my lafenis.

November 7, 2016

[Openbaring 9] Alles wat God gemaak het is goed. Die hele skepping is ‘n wonder wat ons bestudeer en waardeer op ‘n daaglikse basis. Die kinders van Adam is steeds besig om alles op ons aarde te benaam. Dit is wat ons wetenskap noem. Sedert daardie eerste opdrag van God aan Adam om name te … More 102. My lewe, my lied, my lafenis.

Lewer kommentaar 102. My lewe, my lied, my lafenis.

97. Na die Kruis – die Leeu en die Lam.

September 20, 2016

[Openbaring 5] Ons hemelse reis gaan voort. Vir my is dit moeilik om myself uit tyd uit te dink. Ek sukkel om die vol implikasie van God se perspektief buite ons tyd-gevangenis te begryp. Hy sien die ganse geskiedenis in ‘n oomblik, ons geboorte en dood en alles tussenin. Ek het dikwels gedink as ek … More 97. Na die Kruis – die Leeu en die Lam.

Lewer kommentaar 97. Na die Kruis – die Leeu en die Lam.

92. My kosbare besitting, sê die Here!

Augustus 4, 2016

[Openbaring 2] Hulle sal vir My ‘n kosbare besitting wees die dag as Ek ingryp, sê die Here die Almagtige. Ek sal goed wees vir hulle, soos iemand goed is vir sy seun wat vir hom werk. (Maleagi 3:17) Die briewe aan die kerke van Openbaring 2 en 3 is op ‘n hoë standaard van … More 92. My kosbare besitting, sê die Here!

Lewer kommentaar 92. My kosbare besitting, sê die Here!

73. Ja…waarlik! Alles wat jy vra.

Augustus 24, 2015

Baie mense haak vas by antwoord op gebed. Twyfel en teleurstelling, verkeerde lering en die oorweldigende boosheid van die wêreld knyp ons denke in ongeloof vas. Ons bid sonder passie met die fatalistiese desperaatheid van: “Ag ja, nou kan mens maar net bid”. Al ons pogings het nou gefaal en as ons nou rêrig in … More 73. Ja…waarlik! Alles wat jy vra.

Lewer kommentaar 73. Ja…waarlik! Alles wat jy vra.

38. Die Fees van die dood – oorwinning!

April 21, 2014

Ons is nou in die tyd van die opstanding. Dit is die tyd van Jesus se verskyning aan mense wat die opstanding bevestig. Hierdie fees vier die kerngebeure wat die Christelike geloof definieer. Ons vier fees oor die dood van ons Koning. Vir enige buitestaander en ongelowige ‘n domheid, maar vir ons die oploop na … More 38. Die Fees van die dood – oorwinning!

Lewer kommentaar 38. Die Fees van die dood – oorwinning!

37. Die Fees van die dood – hoe dan nou?

April 17, 2014

In hierdie laaste week voor Paas is dit altyd goed om ‘n tree terug te staan en die gebeure van daardie donker Vrydag so lank gelede met ‘n objektiewe menslike oog te beskou. Tot op daardie stadium is die geskiedenis ‘n storie van oorheersing deur een of ander antieke beskawing, wat sy politiese en kulturele … More 37. Die Fees van die dood – hoe dan nou?

Lewer kommentaar 37. Die Fees van die dood – hoe dan nou?

Artikels navigasie

Nuuter artikels

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Follow Bodemklippe on WordPress.com

Onlangse Bydraes

  • 355. Die beste Fees ooit.
  • 354. Splinternuut – elke dag
  • 353. Waar skryf jy die nul?
  • 352. Goeie nuus
  • 351. Die belofte staan vas
Blog at WordPress.com.
  • Subscribe Subscribed
    • Bodemklippe
    • Join 63 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Bodemklippe
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar