Slaan oor na inhoud

Bodemklippe

Simbole van jou reis

  • Tuiste
  • Kontak
  • Wie?
  • Die Koers van ‘n Lewe
  • ‘n Lied in die Nag
  • Bronne

Etiket: aanstoot

218. So gemaak en so laat staan

Maart 14, 2020

Ons beste voorbeelde van die kompleksiteit van menslike lewens en al die moeilikheid wat ‘n lewe op aarde kan opdis, kom so dikwels uit die Bybel.  Een ding is seker: God is eerlik met ons.  Die karakters in die Bybelstories word sonder moderne politieke korrektheid of enige ander waas van pretensie voorgehou.  Rou emosie en … More 218. So gemaak en so laat staan

Lewer kommentaar 218. So gemaak en so laat staan

217. Help, ek is verwond

Februarie 29, 2020

Die lewe is geweldig onregverdig – dis ‘n feit.  So ‘n welbekende argument teen ‘n God van liefde.  Hoe kan daar soveel stryd wees, soveel hartseer en gebrokenheid? Bitterheid en innerlike verwonding is een van die grootste oorsake van soveel dinge wat verkeerd, boos en verdraaid in ons gemeenskap is, om nie te praat van geestessiektes … More 217. Help, ek is verwond

Lewer kommentaar 217. Help, ek is verwond

216. Gesalfde sintuie

Februarie 6, 2020

Ons is na alles net mense.  Wat ons sien, ruik, hoor, proe en voel maak saak.  In ons sintuie beleef ons die wêreld om ons.  Ons oordeel op grond daarvan, ons geniet ervaringe op grond daarvan en ons vermy plekke en mense as gevolg van sintuiglike ervarings.  Dit is fisies ons enigste verwysingsraamwerk. As ons … More 216. Gesalfde sintuie

Lewer kommentaar 216. Gesalfde sintuie

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Follow Bodemklippe on WordPress.com

Onlangse Bydraes

  • 263.  ‘n “Dubbel” lewe
  • 262. Die tyd tussen-in
  • 261.   Wag, vertoef, bly staan
  • 260.   Pak klippe in die voetpaaie
  • 259. Vrou-krag
Blog at WordPress.com.
  • Follow Reeds gevolg
    • Bodemklippe
    • Sluit aan by 51 ander intekenaars
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Bodemklippe
    • Pasmaak
    • Follow Reeds gevolg
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar