61. Nuwe jaar, nuwe spoor – trap ver en wyd.

Tyd is genadeloos, gebeure meestal onstuitbaar, ons beheer is beperk en ons menslikheid feilbaar en magteloos teen die ritme van lewe op aarde. Oorloë breek uit, moorde word gepleeg, vliegtuie verdwyn en mense sterf om nie eers van die onvoorspelbaarheid en magtige oorheersing van die weer te praat nie. Dit klink als so negatief en … More 61. Nuwe jaar, nuwe spoor – trap ver en wyd.

57.Leef die uitdaging – a life of excellence!

Ons het oor die afgelope weke oor aanstoot en woede en die koninkrykswette van vergifnis en liefde gesels. Dit is met opset dat liefde, vergifnis en ek wil byvoeg, verdraagsaamheid koninkryksWET te genoem, aangesien die nakoming daarvan lewensstruktuur bring en kragtige gevolge vrystel, net soos die regstelsel van ‘n land chaos verdryf en potensiaal ontsluit. … More 57.Leef die uitdaging – a life of excellence!

56. Die eerste prys, die goue medalje – wie wen?

Daar is niks so verfrissend en bevrydend soos nuwe perspektief nie. Soms is dit ‘n oomblik se insig in ‘n saak, ander kere is dit daardie tree terug om jou lewe oorsigtelik te beskou in ‘n rasionele en objektiewe oefening. Insig in jou eie swakheid en sonde word belowe en die oortuiging daarvan in gebed … More 56. Die eerste prys, die goue medalje – wie wen?