83. Die altaar van alles.
Die beginsel om die altaar op sy oorspronklike plek binne die ruïne van die Tempel op te stel, is in my hart grafeer. Aanbidding by die altaar was ‘n kragtige besluit om vrees, vyandskap en onsekerheid te stuit. Eenheid rondom die voorskrifte van Moses wat hulle samehorige aanbidding verseker het, was hulle beskutting. Dit was … More 83. Die altaar van alles.