152. Tyd vir partytjie hou – dis Nuwejaar!

[Johannes 5] Die hele wêreld hou partytjie. Dis Nuwejaar. As ‘n mens voor die televisie sou sit, kon mens die vuurwerke in elke tydsone van die wêreld dophou, terwyl die sekondes na elke Nuwejaar afgetel word. Daar is sjampanje bottelproppe wat skiet op elegante funksies, bierbottels wat rondlê op dronkpartytjies, danspartytjies, “fancy-dress” partytjies en ‘n … More 152. Tyd vir partytjie hou – dis Nuwejaar!

151. Kry vir jou ‘n wonderwerk – dis nou die tyd.

[Johannes 4] …daarom sal Ek voortgaan om wonderlik te handel met hierdie volk, wonderlik en wonderbaar.  (Jesaja 29:14) Behold, I will again do a marvelous work among this people, a marvelous work and a wonder Die feesdae is naby. Daar is soveel om te doen – reisplanne, gaste, inkopies en die finale afrondings vir watookal … More 151. Kry vir jou ‘n wonderwerk – dis nou die tyd.

147. Verhewe, uitnemend en soveel meer.

[Johannes 3] Die mens se kreatiwiteit verstom my. Het jy al vasgenael in ‘n konsert gesit, terwyl die perfeksie en passie van die optrede jou siel binnedring? ‘n Konsertpianis, ‘n sanger wat met musiek jou net so diep raak, soos kuns, argitektuur en ‘n mooi fliek. Ek word maklik deur skoonheid oorweldig. Ek verlang partykeer … More 147. Verhewe, uitnemend en soveel meer.