154. Die Enigste Een, Alles in Een.
[Johannes 5] Deesdae is ‘n pakket so gewild. Iemand ander dink lank en skep ‘n kombinasie om in ‘n paar behoeftes te voorsien of ‘n paar luukshede saam te verskaf en verkoop dit in ‘n mandjie of ‘n pakkie. In ‘n kitskos ry is daar verskeie kombinasie om van te kies, sodat dit vir jou … More 154. Die Enigste Een, Alles in Een.