304.  Praat-prioriteite

Woorde is die klank van gedagtes.  Vir meeste is dit die werklikheid van klankgolwe in ore, ook jou eie.  Woorde het klank-nuanses – fluister-woorde, skel-woorde, liefdeswoorde, haat woorde.  Woorde is aan die mens gegee om sy innerlike sy uiterlike te maak.   Woorde is mag.  Woorde is die instrument van die leuen, maar ook die instrument van waarheid.  Ons kan mense … More 304.  Praat-prioriteite

300.  Die Brood, die Wyn, die Kruis.

[Paas 2024]  Ons vier Paasfees.  Dit is soms ‘n contradictio in terminis omdat die dood van ‘n persoon nie werklik ‘n rede vir feesvier is nie.  Mense praat deesdae van ‘n begrafnis as die viering van ‘n lewe.  Die aard van so ‘n seremonie het oor die jare baie verander, van ‘n baie sombere geleentheid tot iets wat mens sou … More 300.  Die Brood, die Wyn, die Kruis.

299.  Wees net

Wat sal ek doen?  ‘n Bekende uitroep van ons ou mensdom in swaar tye wat die vrees en moedeloosheid van ‘n onderstebo wêreld laat weerklink.  Dit staan lynreg teen die uitroep: wat moet ek doen, wat aksie veronderstel en eerder ‘n hoopvolle toekomsvisie weerspieël. Ons kan maar net om ons kyk om te sien dat die wêreld … More 299.  Wees net