38. Die Fees van die dood – oorwinning!
Ons is nou in die tyd van die opstanding. Dit is die tyd van Jesus se verskyning aan mense wat die opstanding bevestig. Hierdie fees vier die kerngebeure wat die Christelike geloof definieer. Ons vier fees oor die dood van ons Koning. Vir enige buitestaander en ongelowige ‘n domheid, maar vir ons die oploop na … More 38. Die Fees van die dood – oorwinning!