151. Kry vir jou ‘n wonderwerk – dis nou die tyd.

[Johannes 4] …daarom sal Ek voortgaan om wonderlik te handel met hierdie volk, wonderlik en wonderbaar.  (Jesaja 29:14) Behold, I will again do a marvelous work among this people, a marvelous work and a wonder Die feesdae is naby. Daar is soveel om te doen – reisplanne, gaste, inkopies en die finale afrondings vir watookal … More 151. Kry vir jou ‘n wonderwerk – dis nou die tyd.

147. Verhewe, uitnemend en soveel meer.

[Johannes 3] Die mens se kreatiwiteit verstom my. Het jy al vasgenael in ‘n konsert gesit, terwyl die perfeksie en passie van die optrede jou siel binnedring? ‘n Konsertpianis, ‘n sanger wat met musiek jou net so diep raak, soos kuns, argitektuur en ‘n mooi fliek. Ek word maklik deur skoonheid oorweldig. Ek verlang partykeer … More 147. Verhewe, uitnemend en soveel meer.

143. Tabernakels, Tempels, Katedrale en Kerke.

[Johannes 2] Aanbidding is ‘n kenmerk van lewe op aarde. Dink daaraan. Oor die hele wêreld, dwarsdeur die geskiedenis, staan plekke van aanbidding sentraal in die kultuur en geskiedenis van elke volk op aarde. Sedert die antieke tye, is die mees buitengewone bouwerk en selfs sekere natuurwonders aan gode of hoër wesens toegewy. Die woestynvolk … More 143. Tabernakels, Tempels, Katedrale en Kerke.

142. In die hitte van die stryd – ‘n korrupte kerk.

[Hoofstuk 2] In die tweede hoofstuk van Johannes, net na die vreugdevolle wonderwerk van die verandering van water in wyn, word die toneel voorberei vir ‘n vuurwarm, geweldadige konfrontasie tussen Jesus en die Tempelowerhede. (Johannes 2:12-16) Dit is Paasfees in Jerusalem. In Johannes se Evangelie maak Jesus gereelde besoeke aan Jerusalem en die Tempel. Jesus … More 142. In die hitte van die stryd – ‘n korrupte kerk.