Slaan oor na inhoud

Bodemklippe

Simbole van jou reis

  • Tuiste
  • Kontak
  • Wie?

Etiket: wysheid

242. Klim uit en klim op

Februarie 22, 2021

Die geraas word onuitstaanbaar.  Ons moet steun op die mees indrukwekkende tegnologie wat die wêreld nog ooit gehad het.  Dit gee nuwe dinamiek aan die pandemie politiek, ekonomie en bo alles globale kommunikasie met individue in huise en in hande.  Op hierdie stadium is die einde van virus-regulasies nie so naby as wat almal hoop nie en kort-kort … More 242. Klim uit en klim op

Lewer kommentaar 242. Klim uit en klim op

215. Kyk reg – na wat saak maak

Januarie 24, 2020

Wysheid is een van die mees positiewe woorde op aarde – sonder twyfel.  Ek wil wys wees.  Die woord is aan die heup verbind met ‘n ander woord wat vir my spesiale betekenis het – uitnemendheid (excellence).  Kragtige woorde wat beide my hart roer tot ‘n strewe na ‘n beter lewe.  Met die inwerkende krag … More 215. Kyk reg – na wat saak maak

Lewer kommentaar 215. Kyk reg – na wat saak maak

208. ‘n Diepe verlange na die misterie van mooi

Oktober 11, 2019

Dit voel vandag asof ek ‘n brief aan almal wil skryf.  Dit is nie iets wat ek gewoonlik deel nie.  Ek voel so effens blootgestel, asof ek iets erken wat lank net ‘n stille verlange was.  Dit is nadat ek ‘n pragtige stuk filosofie van CS Lewis gelees het, dat ek dit wat in my … More 208. ‘n Diepe verlange na die misterie van mooi

Lewer kommentaar 208. ‘n Diepe verlange na die misterie van mooi

36. Struikelblokke en vastrapplekke

April 16, 2014

I cry out to God Most High, to God who fulfills his purpose for me. (Psalm 57:2, ESV) Ons het nog steeds die heerlike Tuin van Eden in gedagte. Kom ons dink vir ‘n oomblik globaal oor die hele geskiedenis van die mensdom. Daar in die begin staan die Skepper-God, die Vader, almagtig en geweldig, … More 36. Struikelblokke en vastrapplekke

Lewer kommentaar 36. Struikelblokke en vastrapplekke

33. Dis my mense – slim mense!

April 4, 2014

  Daar is geen twyfel dat elke persoon se lewensreis verskil en ‘n ryk mosaiek van ervaring is. Ons wat in die dispensasie van die Heilige Gees leef [wat ‘n voorreg!], ken die Gees-stem in ons diepste wese. Ons is deur die Heilige Gees aan die Woord onderworpe, alreeds regverdig deur die Kruis. Elkeen is … More 33. Dis my mense – slim mense!

Lewer kommentaar 33. Dis my mense – slim mense!

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Follow Bodemklippe on WordPress.com

Onlangse Bydraes

  • 243. Voete van klei
  • 242. Klim uit en klim op
  • 241. En toe… wat sê jy?
  • 240. Die superieure mag van Een en een.
  • 239. Te midde van die jare
Blog at WordPress.com.