Slaan oor na inhoud

Bodemklippe

Docendo discimus

  • Tuiste
  • Kontak
  • Wie?
  • Die Koers van ‘n Lewe
  • ‘n Lied in die Nag
  • Bronne

Etiket: wonderwerk

19. Vasdae – skuif jou grense!

Februarie 17, 2014

Te veel mense is tevrede met te min.  Dit is werklik nie aangenaam om ‘n kragtelose, naam-Christen te wees nie.  Jy leef ‘n lewe van swakheid en skuld en voel gedurig asof iets kortkom want jy ervaar nie die daadwerklike krag van God in jou lewe nie. Jy kan nie getuig van antwoord op gebed … More 19. Vasdae – skuif jou grense!

Lewer kommentaar 19. Vasdae – skuif jou grense!

8. Grawe die gate van geloof.

Januarie 9, 2014

‘n Fasinerende storie vind ons in 2 Konings 3 – ‘n storie van verantwoordelikheid, krisis, uitkoms en geloof. Dis hier tog belangrik om ‘n bietjie meer te weet van die karakters wat betrokke is. Na die regering van Salomo is die koninkryk van Israel verdeel. Op hierdie stadium van die geskiedenis is Koning Josafat die koning … More 8. Grawe die gate van geloof.

Lewer kommentaar 8. Grawe die gate van geloof.

Artikels navigasie

Nuuter artikels

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Follow Bodemklippe on WordPress.com

Onlangse Bydraes

  • 366. Lesse uit die geskiedenis
  • 365. Die nasies rommel en raas
  • 364. Gemene media manewales
  • 363. Verklaar met jou mond
  • 362.  Kom ons bid vir…
Blog at WordPress.com.
  • Subscribe Subscribed
    • Bodemklippe
    • Join 58 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Bodemklippe
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar