96. Hemel is hier.

[Openbaring 4] Die woord “hemel” word op soveel maniere gebruik. Boeke en flieks het dikwels die woord  in hulle titel of hemel die tema is of nie. In die volksmond is die hemel ‘n vae plek van volmaakte vrede, iewers in die heelal in die heel mooiste tuin met blomme, bome en water soos wat … More 96. Hemel is hier.

90. Alles wat saak maak – ons God is groot!

[Openbaring  – inleiding] ‘n Terugkeer na wat in  2016 reeds geskryf is met ‘n opdatering van herhaalde studie.  Ek nooi julle uit om saam met my deur die apokaliptiese, wonder-wêreld van God se geheimenisse te vaar, soms stadig in verwondering, met trane van aanbidding en helderheid van groeiende begrip van die misterie waarvan die sluier … More 90. Alles wat saak maak – ons God is groot!