269. Die Pyn-pad word ‘n Prys-pad

Dit word so maklik misverstaan – lofprys en aanbidding.  Hoekom op aarde sou mens die Here prys?  Het ons soewereine, almagtige, alwetende, self-onderhoudende God ons prys en bewondering nodig?  Natuurlik nie!  Hy het geen aardse woorde nodig om sy Wil en Werk hier te laat geld nie.  Sy woorde het die Skepping in plek gestel.  Hoe sou die bewondering van ‘n … More 269. Die Pyn-pad word ‘n Prys-pad

234. Vertrou jy my?

Hier waar ek sit en skryf, probeer ek nagaan of ek al voorheen hierdie titel gebruik het.  Ek het die rekenaar se soek-fasiliteit ingespan en sit nou stom verbaas dat ek dit nie vind nie.  Ek vind baie ander verwysings na vertroue en ek weet ek het al dikwels oor vertroue geskryf, maar ek het dit sowaar … More 234. Vertrou jy my?